HouseChurch.com

GodThots.com

JESUS: Werklike Lewe en Ware Hoof

JESUS: Bouer en Ontwerper

JESUS : Leier en Hoof

Die uitnodiging van God aan die hele wêreld, is om ‘n tuiste te wees vir die Vader, Seun en Heilige Gees—om ‘n Bruid te wees wat haarself gereed gemaak het vir die koms van haar lieflike Bruidegom, Jesus (Joh.13-15, Efes. 2-5, Openb. 19:7). As jy dink rondom die beskrywing van hoe die lewe, vir en met Christus tot ‘n hoogtepunt kom—wat sou jy sé? Dit is ’n hofmakery—en ‘n bruilofsete! God doen ‘n beroep op ons en sê: “Ek het die sekerheid omtrent Myself. As jy saam met My is, en kyk na wie Ek regtig is, sal daar geen ander minnaars wees wat met My vergelyk kan word nie. Daar is niemand en niks anders in die heelal wat jou hart sal kan wen, soos Ek nie—omdat Ek jou vir Myself gemaak het. Ander dinge het jou aandag afgetrek, maar as jy net die tyd wil neem om saam met My die pad te stap, sal jy sien wat die lewe werklik moet wees, en ons sal ‘n bruilofsfees hé!!”

“So, berei jouself voor, Bruid!”


© 2007 JesusLifeTogether.com

gipoco.com is neither affiliated with the authors of this page nor responsible for its contents. This is a safe-cache copy of the original web site.