spacer
Help! | Log On
  • Onlangs Gepos

  • Meeste Gelees

  • Meeste Kommentaar

  • Nuwe Blogs

Volgende

Blogs wat Gons

spacer dieintern

Hoe om nie 'n onderhoud te doen nie.

So ruk terug het ek probeer om 'n onderhoud met Colin Morgan , beter bekend as Merlin in die BBC TV-reeks, te doen.   Ek het steeds kontak met Eoin Macken , wie die rol van Gwaine vertolk, en hy het my verwys na Merlin se mediabeampte wat my toe na 'n PR-beampte verwys het. Die PR-persoon het ...

spacer Smul

Madame Zingara - waar drome waar word

Madame Zingara se Theatre of Dreams is voorwaar ‘n plek waar drome waar word. Waar sjokolade op steak bedien word, kelners borde van knie tot ken kan dra. Waar mans in hakskoene kan loop en waar vroue snorre kan dra...                     &nbs...

spacer Barend van der Merwe blog

Vry, of vas?

Mense vra my of dit moontlik is om ’n goeie verhouding met iemand te kan he as jy ver van daardie persoon af bly. En hulle bedoel natuurlik liefdesverhoudinge, nie skoondogter-en-skoonma verhoudinge of nefie-en-niggie tipe verhoudinge nie. Ook nie penvriende nie. Nee, liefde. Liefde - daardie...

spacer Gerda Gesond

W...XYZ!

Jou liggaam bestaan uit 60 tot 70% water en al sit jy doodstil en mediteer onder ‘n koelteboom, verloor jy konstant vloeistof . Deur bloot asem te haal verloor jy water en as jy uiteindelik móét opstaan om toilet toe te gaan, spoel jy noodwendig kosbare vloeistof by die drein af...

spacer Kletskous

Idols en sy dinge!

En so het nog ‘n Idols -seisoen tot ‘n einde gekom met Dave van Vuuren wat met die titel weggeloop het. Sosiale netwerke was Dinsdagaand aan die gons toe Dave as die wenner aangewys is. Sommige was bly dat hy gewen het terwyl ander nie so gelukkig was nie. Persoonlik het ek ook nie veel...

spacer lig

Seks sonder remme

Ek is oud genoeg om te onthou van 'n tyd toe dit anders was. Toe seks remme gehad het. Ek onthou daardie eerste dag wat ek dit gesien het: die naakte vrou -- agter in die skoolbus in 'n Playboy. Maar ons het geweet ons is besig om agter die gordyn in te loer. Daardie voorhangsel waaragter ons eenda...

Netwerk

Afrigator Bride24 Channel24 DieBurger Fin24 Food24 GoTravel24 Health24 LetterDash LitNet My.News24 MyNuus24 Offlimits Parent24 Sake24 Sarie Sport24 TasteMag Volksblad Wheels24 Women24

Redaksionele Blog

spacer
Moet renosterhorings verkoop word?
Woen 29 Feb 2012, 11:53

Die Suid-Afrikaanse Jagters-en-Wildbewaringsvereniging (SAJWV) het met 'n unieke – maar omstrede – voorstel gekom om die probleem met renosterstropery hok te slaan.   Só sê hulle: As Suid-Afrika sy opgepotte renosterhorings verkoop (dis 'n goeie R7 miljard werd!) sal S... Lees hierdie pos...



gipoco.com is neither affiliated with the authors of this page nor responsible for its contents. This is a safe-cache copy of the original web site.